As bier non-alkoholies is, hoekom word dit nie te koop aangebied vir persone onder 18 jaar nie?

Savanna-Non-Alcoholic

Word dit gesien as ‘n gateway drankie na alkohol? Soos rook gesien word as hekspringer na dagga en ander dwelms?

Kak, man!

Poerdez