Die Liefde . . .
. . . het ‘n humorsin . . .
. . . moet gevoed word . . .
. . . is geduldig . . .
. . . is nodig . . .
. . . hoop altyd . . .
. . . is vir ewig . . .
. . . is eksklusief . . .
. . . maak tyd . . .
Voeg maar by.
Poerdez
15 Dinsdag Nov 2016
Posted Poerdez
inDie Liefde . . .
. . . het ‘n humorsin . . .
. . . moet gevoed word . . .
. . . is geduldig . . .
. . . is nodig . . .
. . . hoop altyd . . .
. . . is vir ewig . . .
. . . is eksklusief . . .
. . . maak tyd . . .
Voeg maar by.
Poerdez
geselssaamblog said:
Is harde werk
LikeLiked by 2 people
Korrelkop Kahuna said:
Is die moeite werd
LikeLiked by 1 person
vuurklip said:
Is ‘n evolusionêre aanpassing om die DNA te laat voortbestaan – “The selfish gene”
LikeLiked by 1 person
ekmyselff said:
Die liefde is NIE altyd vireweig nie…. *sad*
Die liefde is mooi
Die liefde moet onvoorwaardelik wees
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Menz stem. Die liefde hoop om vir ewig te wees …
LikeLiked by 1 person
Tannie Frannie said:
…maak die lewe die moeite werd…
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
…is ñ geskenk.
LikeLiked by 1 person
HesterLeyNel said:
… is soos ‘n ou pantoffel wat lekker dra.
LikeLiked by 2 people