WWII American Army Medic Desmond T. Doss, who served during the Battle of Okinawa, refuses to kill people, and becomes the first man in American history to receive the Medal of Honor without firing a shot.
Geweld is nie altyd die antwoord nie, killing is not always the only option, al doen almal anders dit.
Poerdez
Die Man met die Hoed said:
Laas naweek saam met die van Helsdingen poppie gesien.
Die fliek is redelik grafies met genoeg bloed en derms om jou vir ‘n wyle te genees, een oorlogstorie is maar soos ‘n ander.
Maar wat ‘n man! Om aan te dring om te dien, ten spyte van sy objeksie teen vuurwapens, en dan eiehandig 76 (ek dink?) gewondes na veiligheid te dra. Dit verdien hoër lof as net ‘n medalje
LikeLiked by 1 person
Nena Dreyer said:
Ek het ook die vliek gaan kyk – baie grafies maar regtig goed. Bewonderingswaardige man en besonderse storie.
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Hierdie ene moet ek ook beslis sien!
LikeLiked by 1 person