Nee, koppie raas! Gewoonlik is hier soveel geraas hier binne, dat menz white noise moet maak sodat menz gewerk kan kry.
Poerdez
13 Maandag Feb 2017
Posted Poerdez
inNee, koppie raas! Gewoonlik is hier soveel geraas hier binne, dat menz white noise moet maak sodat menz gewerk kan kry.
Poerdez
vuurklip said:
Lyk soos die global warming grafieke – all over the place …
LikeLiked by 2 people
poerdez said:
😀
LikeLike
travel460 said:
Ek kan my ook met dié prentjie vereenselwig. Veral op ń Maandag as my engel man die naweek erg op my tone getrap het, dan lyk my mind sò. Soos nou.
LikeLiked by 1 person
rondomtaliedraai said:
MenzseMan moet maar haar voete vryf
LikeLiked by 2 people