… wat jou sak brand en dit nie aan menz wil skenk nie, dan kan jy altyd een van hierdie aanskaf:
Jy kan dit hier koop.
Geniet!
Poerdez
13 Maandag Mei 2019
Posted Poerdez
in… wat jou sak brand en dit nie aan menz wil skenk nie, dan kan jy altyd een van hierdie aanskaf:
Jy kan dit hier koop.
Geniet!
Poerdez
Storieklong said:
Ek laaik my bottertoast en koffie, maar so lus was ek nog nooit daarvoor nie. Nee sies man, skaam julle!
LikeLiked by 1 person
Net Ek said:
Ek is MAL oor Smeg, veral hulle yskaste. Maar ja, dit voel soos sonde….
LikeLiked by 1 person
Storieklong said:
Daai 50’s look retro yskaste is bitter mooi…
LikeLiked by 2 people
poerdez said:
Dit is!! So as ‘n rooi motor vinniger ry as ander, moet ‘n blou yskas kouer maak as ander … 😀
LikeLiked by 2 people
Storieklong said:
Maar ‘n rooi yskas maak vinniger koud?
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Weeeeellllll…….
LikeLike
Net Ek said:
Ja ek is erg mal oor dit, maar mens kan amper ‘n kar EN ‘n bok koop met al daai geld wat die yskas kos.
LikeLiked by 1 person
Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre said:
As ek die lotto ooit wen – koop ek twee van elk vir jou en vir my! Jy het my dag opgekikker met die vrolike (duur) kombuisgoete. Ek het antieks in my kombuis onder andere ‘n blou mikrogolf. Moet bely – hy lyk mooi en ek maak net kos in hom warm al vir 20 plus jaar…;)
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Menz hou van blou …
LikeLike
vuurklip said:
Nee, jirre! Dit sal te veel wegvat van my bierbegroting! So I’ll pass, dankie.
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
😀
LikeLike
woordnoot said:
Ek moet hoeka n nuwe toaster kry…maar ek kyk maar in die onder R400 groep!! Hierdie goete is darem vreeslik vrek mooi!
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Vir daai pryse moet hy ten minste 12 snye toast, klaar gesmeer en met marmelade op doen … en koffie en vloere was …
LikeLike
woordnoot said:
Jy is flippin reg!!
LikeLiked by 1 person
Vuurvliegie se lekkervurigeaffêre said:
🤗🌻
LikeLiked by 1 person
Tannie Frannie said:
Dis hoekom ek my kinders teen “brand names” gewaarsku het…
LikeLiked by 1 person
Storieklong said:
Ek bel gou my pelle daar by Bosasa, ek is seker hulle kan vir jou ‘n geskenkpakkie bymekaarsit. Moet hulle dit vir jou verpak in Gucci of Louis Vuitton sakkie?
LikeLike
poerdez said:
Kan menz vra vir ‘n suitcase? Menz is nie kieskeurig nie… 😂🤣
LikeLike
HesterLeyNel said:
Ek beweeg in uitgelese kringe …
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
😂🤣 Yeah right
LikeLiked by 1 person
rondomtaliedraai said:
Neeeeee goeie tyd dit is te veel geld.
LikeLiked by 1 person
VirgoC said:
Smaak my julle gebruik ewe veel krag… Ek het amper uitgepass toe ek die pryse sien😲
LikeLiked by 1 person
VirgoC said:
Hulle….
LikeLike